Vitki Posted August 4, 2022 Share Posted August 4, 2022 Dagsê mense. Ek is baie bly om hierdie Cannabis forum te ontdek en hoop om heelwat kennis hier op te bou. Groette. 2 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
SkunkPharm Posted August 4, 2022 Share Posted August 4, 2022 Welkom Broer, hier is n hele paar Ouens wat baie weet. 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Vitki Posted August 4, 2022 Author Share Posted August 4, 2022 Dankie. Dit is baie goeie nuus. 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Weskush Posted August 4, 2022 Share Posted August 4, 2022 Ja nee kyk. As jy n paar dinge wil leer, is jy definitief op die regte pad. Outdoor seisoen is amper om die draai. Dan gaan die poppe weer dans ekse! Intussen hou die indoor en brawe winter growers die forum sterk aan die gang. Vrede 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Vitki Posted August 5, 2022 Author Share Posted August 5, 2022 Dit is net wat ek wil hoor. Baie dankie tjomma! Ek sien hier is heelwat local saad kweekers ook aktief in die groep. Dardie Tortoni van Totemic lyk bedonerd! 3 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Naughty.Psychonaut Posted August 5, 2022 Share Posted August 5, 2022 Welkom! Ja, solank mens hie kom vir raad kan mens lekker hard en vinnig leer op die groep 2 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pants Posted August 5, 2022 Share Posted August 5, 2022 Welkom Welkom Wys ons jou tuin, toe manSent from my iPhone using Tapatalk 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Vitki Posted August 6, 2022 Author Share Posted August 6, 2022 Middag Pants. Ek groei nog altyd outdoors maar het junie maand my indoor deur oop gemaak. Op 15 Junie het dit so begin. En vandag trek ons hier. Ek oorweeg om ⅓ van die kamer so vanaf die 15de Augustus uit te skuif na n greenhouse of tonnel toe. Die ronte het my kaans gegee om met SoG te experimenteer en ek dink dit gaan die standaard word vir my. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Vitki Posted August 6, 2022 Author Share Posted August 6, 2022 Een van my persoonlike projekte wat my besig hou van 2019 af en waaroor ek baie opgewonde is en uitsien om met beter tegnieke te ontwikkel niu dat ek altyd n somersdag het is die plante. Hulle trek nou by die 4de geslag en die verlangde uienskappe kom nou 100% voor in die sailinge en uiteindelik die volwasse plante. 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pants Posted August 6, 2022 Share Posted August 6, 2022 Dit lyk uitstekend. Ek speel bietjie met auto sade maak te dankie sand @Bay Seeds se strawberry Vostok regulars. Wag vir die warmer dae. My LEDs is nie geniet on die groeispasie refit warm genoeg te maak die tyd van die jaar nie. Plate gaan nie food nie maar groei maar skaars. Sent from my iPhone using Tapatalk Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Vitki Posted August 6, 2022 Author Share Posted August 6, 2022 Thanks man. Ja ek moet self ook sê daardie sade van Bayseeds het ook weer 'n auto bestselling binne my begin roer.Dit lyk baie goed en dis local, so supply die chain maak minder impak op die kiemkrag van die sade. Dis een van die dae weer super Auto tyd, ek dink so van vroeg tot mid September is die "Goldilocks" tydp om autos buite te begin. Ek oorweeg om die hele batch van F1 regular tot die F2 fems wat binnekort uitkom op een slag n goeiego te gee. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.